langjan
Gewigbeheer gaan vir my oor veel meer as net verslanking en gesondheid. Die goeie nuus van die Evangelie is vir die hele mens in al sy fasette van mens-wees bedoel. Daarom wil ek jou graag as volledige mens bedien. Die liggaamlike, emosionele, geestelike en psigiese, ja alle aspekte van mens-wees. Sodra jy balans in al hierdie fasette van jou lewe kry, sal oorgewig en ander fisiese probleme ook onder beheer kom.